Die Oog Aftree-Landgoed se fasiliteite was reeds gevestig van die dag wat die vakansieoord in ‘n aftree-landgoed omskep is. Sedertdien is addisionele fasiliteite en dienste gevestig om aan elke eienaar se behoeftes te voldoen. Meer as 500 eenhede is reeds in eienaarsbelang geregistreer en word Die Oog Aftree-Landgoed se leefstyl deur elke eienaar beleef.
©2024 HeyGeeks copyright all right reserved.